Tubestone on Kyknet!


Gewaar die naweek lede van die Tubestone span in aksie op Ontbytsake!! Leer meer oor al die kwaliteit produkte en dienste wat ons aan klinte bied regoor Suid-Afrika!

Uitsendings:

Saterdag 16de Julie tussen 7:30 en 9:00 op Kyknet (kanaal 144) en tussen 09:30 - 11:00 op Kyknet & kie (kanaal 145).